Mercy

My mind a contradiction
Based on your perceptive restrictions
Inflicted and addicted
Alive yet I strive
Working a nine to five
The dive is a dump
Some call it the human slump

Dis β€˜n gat vir die nag
Verwaarloos en haweloos
Gebroke skreeu die donker lag
An evolution of the street’s constitution
Kyk my nou, β€˜n prostitute
Op die hoek staan ek en kou
Berou en wantrou

Die skurwe river
It’s eating at my liver
Creation and restoration
Impatient in elation
Gedaan staar ek na die maan
My hart het al lankaal stil gaan staan

Merci beaucoup
Jou bek wil ek rek
Jy skinner hier binne
Sturvy and curvy
Vir wie kyk jy soe van boe

Am I deserving of your mercy
While my mind unravels like a jersey
Exposing the stain of my pain
Wat moet ek doen om met jou te versoen


#ThursdayTitleChallenge, Mercy, chosen by Kassiem Daniels.