Ja Baas | Tandem Blog

Deon, a successful 26 year old, had the world at his feet. Many referred to him as the Tony Hawks of the Flats. Competing at an international level at the age of 16. His talent identified by chance on the streets of the CBD. Skateboarding, his passion, his getaway from the poverty at home.

His mother, a domestic worker, didn’t quite understand her son’s obsession with “chasing traffic”, as she fondly referred to it. She worked long hours, 6 days a week. Her social status, her son’s academic prestige and sporting talent ensured him a spot at a prestige high school in the City Centre.

However a few weeks ago, Deon, a qualified international coach with a Masters in Sports Science was about to embark on the most exciting career opportunity; developing public skateparks in low income areas through an international foundation who has earmarked South Africa as a country with enormous potential and talented youth.

Whilst sorting out his mother’s belongings a few days after her funeral he came across a small box filled with letters yet to be posted. These letters dated back to the early ‘90s and all addressed to “Baas Marais”.

Thinking nothing of it Deon started reading his mother’s notes . . .

 

“19 Oktober 1989
Baas Marais,

Ek wil meneer net laat weet dat my swangerskap goed verloop.

Liefste Anna”

 

“5 Februarie 1990
Baas Marais,

Ek weet meneer wil niks weet nie, maar my seuntjie, Deon is nou twee weke oud. Hy is die oulikste mensie ooit. Ek is so innig life vir hom. Dinge gaan maar broek swaar, maar my familie is daar vir my, vir ons.

Liefste Anna”

 

“23 Augustus 1992
Baas Marais,

Ek en Deon het gister vir mevrou in die winkel gesien. My hart het stil gestaan! Mevrou het my een kyk gegee en ek kon die hartseer in haar oë sien to sy besef dis Deon, ons seuntjie wat my hand vas hou.

Dit was in hierdie oomblik wat ek besef het hoe baie naief ek was om te dink dat meneer my lief gehad het. Ek he besef dat ek moet aanvaar dat meneer my net gebruik het. Ek, die skoonmaker, die een vat meneer se huis en onderkleure skoon gehou het. Ek die vrou wat agter meneer se kinders opgetel het.

Al meneer se beloftes en praatjies terwyl ons in the gaste kamer “gekaffoefel het was leuens. Meneer was nooit van plan om te skei van meneer se vrou nie. Ja-nee, ek was maar 21 jaar oud, wat het ek geweet van liefde en die lewe?

Mevrou se gesig in die winkel het my laat besef dat ek nou nog klou aan die droom van ons perfekte familie. Ek skaam my nou om te dink aan al ons middae saam terwyl mevrou die kinders by die skool gaan haal het.

Ek hoop net dat my seun my eendag sal kan vergewe, vir die res van sy lewe sal hy glo dat sy pa dood is in a gru-ongeluk! Hoe kan ek vir hom tog die waarheid vertel? Hoe kan ek vir hom sê dat sy mamma soos ‘n vlenterlap gebruik was deur haar baas? Hoe kan ek vir hom sê dat hy ‘n pa, boeties en susies het van ‘n ander ras? Hoe kan ek vir hom vertel van sy pa wat die CEO is van a groot nationale firma terwyl hy in sulke armoede opgroei? Hoe kan ek eerlik wees met hom terwyl ons nog in die hart van apartheid lewe? Hoe verduidelik ek alles dit vir hom?

Nee, hoe kan ek vir my liefste Deontjie die waarheid vertel?!

Nee, van vandag af is Deon se pappa dood. Ek hoop hy kan my vergewe en ek hoop meneer sal eendag besef watter onraad meneer my en my seun aangedoen het . . . Meneer was nooit lief vir my nie . . . En ek hoop dat mevrou my eendag sal kan vergewe vir die hartseer wat ek haar veroorsaak het.

Anna”

 

. . . and his world came crashing down on him like a Boeing at 972km/hr.

 

“Ja Baas”, is this week’s title of a tandem blog, 3 bloggers 1 title. All published on the same day at the same time. Read my fellow tandem blogger’s interpretation by following the below links. Comments AND shares are welcome!

Celeste: Surviving Jonkersville

Shelley: The Deal Is