Willem Hendrik ‘Bees’ Marais

Willem Hendrik ‘Bees’ MaraisBees_Marais
Vêr bo het jy gevlieg sonder vrees
Agter donker wolke
Van dam tot vlam

Jou helikopter ons wag
Soos die vlamme ons tuister van dag tot nag
Kyk ons op soos jy doer bo vlieg
Jy dans met vuur
Ons held van die hemel gestuur11007740_798996270183716_1944122935835201264_n

Geskok en gebroke
Met die onverwagte nuus
Ons held se vlerke geknip
Ruk deur ons hart soos ons trane snuk
Willem Hendrik ‘Bees’ Marais, verewig vlieg jy nou
In ons harte van vêr

Willem Hendrik ‘Bees’ Marais…
Jou familie, vriende en kollegas hou ons in ons gedagte
Almal in gebede vir hul geliefde se vreugde
Willem Hendrik ‘Bees’ Marais…